Daar is ‘n R30 fooi betaalbaar vir Privaat Eiendom te koop/huur. Stuur ‘n e-pos aan info@delmasmall.co.za vir meer inligting.
Te Huur KANA

Private

For Rent

Te Huur KANA

R5,480
2 weeks ago

WOONSTEL BESKIKBAAR BY KANA (BRANDLAAN DELMAS), 2 SLAAPKAMER, 2 BADKAMER, 1 ONDERDAK EN 1 OOP PARKERING R5480.00 per maand. Water gratis. Krag […]

2
2
Meenthuis te huur in Delmas

Private

For Rent

Regardt
4 weeks ago

Meenthuis te Huur te Delmas, R 3500 p/m. 2 Slaapkamers, ruim oopplan leefarea, onderdak parkering, gerieflik naby Laerskool Delmas, NG Moedergemeente […]

2
Te huur – Modder Oos Boorde

Private

For Rent

Bettie
4 months ago

EEN SLAAPKAMER WOONSTEL.

1
Office Space to Let

For Rent

Office Space to Rent in Delmas Exceptionally 1st of its kind! Golf Course View Office Park, a locally developed project […]

66 m2
Meenthuis te huur in Delmas

Private

For Rent

Judy
4 months ago

TSITSIKAMMA MEENTHUIS BESKIKBAAR, OOP WOONVERTREK, 2 SLAAPKAMER, 2 BADKAMER, 1 MOTORHUIS.  Privaat Tuintjie.  R6100.00 per maand. Water ingesluit. Krag – kaartjie sisteem. 1 Klein troeteldier […]

2
2
Huis te Huur in Delmas

Private

For Rent

Rina
4 months ago

3 Slaapkamer, 2 Badkamer, Sitkamer, Kombuis, Eetkamer, TV Kamer met ingeboude kroeg, Sekuriteits deure, Buite ingeboude braai Buitekamer met opwas geriewe, Enkel motorhuis, Motor afdak, Alarm stelsel, Elektriese hek. Tuindienste […]

3
2
Te Huur – Eloff

Private

For Rent

4 months ago

Woonstel 200m van Eloff Laerskool te huur. Sluit in slaapkamer met groot sitkamer, kombuis en badkamer, gratis water en koopkrag. […]

1
1
Woonstel te huur – Rietkol

Private

For Rent

Annemarie
5 months ago

Ruim woonstel te huur. Voorafbetaalde krag. R3300 p/m. (Geen deposito). 2 Persone. Geen diere toegelaat.

Te huur Rietkol

Private

For Rent

Philla
5 months ago

Beskikbaar vanaf 1 Maart 2020 @ R7500.00 Dubbelverdieping, 4 slaapkamers, 3 badkamers, 3 sitkamers, eetkamer, Eie privaat tuin. Eskom krag, […]

4
3
Woonstel te huur – Eloff

Private

For Rent

Koos /Elize
6 months ago

Woonstel te Huur vir enkel persoon  in Eloff.  Baie netjies, volledig gemeubileerd.  Baie veilig met veilige parkering.  R3600.00 p/maand, water […]

Woonstel te huur in Eloff

Private

For Rent

Koos /Elize
6 months ago

2 slaapkamer woonstel te huur in Eloff.  Eie erf. Veilige parkering.  R4800.00 p/maand . Water en ligte ingesluit. Water tenk […]

2
Te huur – Delmas

Private

For Rent

6 months ago

WOONSTEL BESKIKBAAR BY KANA (BRANDLAAN DELMAS) 2 SLAAPKAMER, 2 BADKAMER, 1 ONDERDAK EN 1 OOP PARKERING R5220.00 per maand, Water gratis, Krag […]

2
1 2

Compare