Water beskikbaar by SSW vir areas in Sundra & Eloff wat tans sonder water is.

News 0 Comments

Water beskikbaar by SSW. Ons is by Plot 1, op die hoek van Weg 8 & R555, Eloff. Enige tyd tussen 08h00 en 16h00. Kontak my as jy na ure wil volmaak. Bring net eie kanne of tenks. Ula 0827776580

Leave a Reply

Compare

All for Joomla All for Webmasters