Weet die wêreld daar buite van jou dienste & produkte?

News 0 Comments

|| The man who stops advertising to save money is like the man who stops the clock to save time … “Thomas Jefferson” || In ‘n ekonomiese moeilike klimaat is dit moeilik om kop bo water te hou … weet die publiek daar buite van jou dienste en produkte? Indien nie …  Adverteer jou besigheid op www.delmasmall.co.za vir so min as R180/maand. Hierdie unieke webblad spog met meer as
15 000 besoeke daagliks van oral oor die wêreld.   Stuur vandag nog ‘n e-pos na info@delmasmall.co.za vir volle besonderhede oor advertensie opsies.

Leave a Reply

Compare